Die Rooi Lorrie Pub & Grill

LEARN MORE

About Us


Die Rooi Lorrie Pub & Grill is gerieflik geleë op die R104, ou Bronkhorstspruit pad, ongeveer 7km vanaf Silver Lakes.

Die Rooi Lorrie het 'n uitgebreide spyskaart van ontbyt, voorgeregte tot heerlike pizza's gemaak in 'n houtvuur oond.

This is just the place to be if you want to relax, have a laugh, and eat good food.

Our pub is small and intimate where everyone become friends... if they didn't know you yesterday... they will certainly remember you tomorrow!

Die restaurant onder die grasdak skep 'n rustige, intieme atmosfeer.

Kinders baljaar op die grasperke terwyl ouers heerlik kuier.

Ons bied ook oornagkamers vir besoekers aan die omgewing.
Ons is oop van 10:00vm tot laat Maandae - Saterdae

Once a Lorrie person, Always a Lorrie Person.